Afdeling uitkomste
-
-
Begin:
Hieronder is 'n voorskou van die inhoud wat beskikbaar is in die Graad 10 Rekenaartoepassingstegnologie-kursus.
Kliek op een van die afdelings hieronder om jou voorskou te begin. In Graad 10 sal ons Microsoft Excel en Word behandel. Let asseblief daarop dat hierdie lesse fokus op die praktiese gedeelte van Rekenaartoepassingstegnologie.
Elke afdelingsoorskrif bevat 'n voorbeeldles soos dit aangebied word in die hoofkursus.
Gedurende die les sal jy 'n bladsy te sien kry met 'n video, 'n aflaaibare lêer (indien nodig) en 'n selfbeoordeling om jou vaardighede te toets.
Kontak ons asseblief as jy sukkel met enige funksies of meer wil weet oor wat aangebied word.
-
Microsoft Word
Les 12 – Gebruik style in Word
Laai die onderstaande Word dokument af voor jy aangaan na die self-assessering.
Les 12 – Gebruik style in Word
Self-assessering
Les 12 – Gebruik style in Word
Maak die lêer oop wat jy vir hierdie les afgelaai het en voer die volgende opdragte uit:
- Verander die hoofopskrif (Recycling Basics) na die styl “Title”.
- Gebruik die “Heading 1” styl om die drie rooi opskrifte te verander. Let daarop dat die rooi tekskleur moontlik kan verander om aan te pas by die nuwe styl.
- Gebruik die “Heading 2” styl om die drie groen opskrifte te verander. Let daarop dat die groen tekskleur moontlik kan verander om aan te pas by die nuwe styl.
- Verander die blou paragraaf op bladsy 2 (EPA released …) na die dokument se normale styl.
- Stoor die lêer in jou “folder” vir hierdie les.
-
Microsoft Excel
Les 6 – Gebruik basiese funksies
Laai die onderstaande Excel dokument af voor jy aangaan na die self-assessering.
Les 6 – Gebruik basiese funksies
Self-assessering
Les 6 – Gebruik basiese funksies
Maak die lêer oop wat jy vir hierdie les afgelaai het en voer die volgende opdragte uit:
- Sel D7: Gebruik ’n funksie om die totale aantal kaartjies wat verkoop is, te bereken.
- Sel D9: Gebruik ’n funksie om die gemiddelde aantal kaartjies wat verkoop is, te bereken.
- Sel D11: Gebruik ’n funksie om die hoogste aantal kaartjies wat deur ’n leerder verkoop is, te bereken.
- Sel D13: Gebruik ’n funksie om die kleinste aantal kaartjies wat deur ’n leerder verkoop is, te bereken.
- Sel D15: Gebruik ’n funksie om te bereken hoeveel leerders kaartjies verkoop het.
- “Unhide” die werkblad met die naam “Oplossing” om te sien of jy die funksies reg gebruik het.
- Stoor die lêer in jou “folder” vir hierdie les.
-
Microsoft Word
Lesson 12 – Use styles in Word
Download the Word document below before proceeding to the self-assessment.
Lesson 12 – Use styles in Word
Self-assessment
Lesson 12 – Use styles in Word
Open the file that you downloaded for this lesson and complete the following:
- Change the main heading (Recycling Basics) to the style “Title”.
- Use the “Heading 1” style to change the three red headings. Please note that the font colour might change to fit the new style.
- Use the “Heading 2” style to change the three green headings. Please note that the font colour might change to fit the new style.
- Change the blue paragraph on page 2 (EPA released …) to fit the document’s normal style.
- Save the file in your folder for this lesson.